Vertaling van "CSS button"
Oorspronklike dokument: http://www.w3.org/Style/CSS/Buttons/Menu.html
Vertaling: Annabel Koekemoer

Let asseblief op: die volgende blaaie bevat vertaalde inhoud vanaf die W3C CSS tuisblad. Die oorspronklike inhoud word beskerm deur kopiereg, lees asseblief die nota's bo-aan elke bladsy. Slegs die vertaler behou die kopiereg van die vertalings hier gevind. Bundesliga, Premier. Die vertaler kan nie waarborg dat die vertaling sonder foute is nie; die enigste dokument op datum is die oorspronklike Engelse dokument van die W3C. Die vertaler se kommentaar word gemerk op 'n spesiale manier en is nie deel van die oorspronklike dokument nie.

CSS Knoppies

Jy is welkom om die CSS knoppies onderaan bladsye wat style sheets gebruik te voeg, solank as die volgende riglyne in ag geneem word:

  1. Jy mag slegs die knoppies wat gekry is by die URL's hieronder, gebruik
  2. Die knoppies mag nie gebruik word op enige manier wat die W3C se borging of waarborging van jou produk, diens of webwerf impliseer nie.
  3. Die knoppies mag nie gebruik word in 'n manier wat die W3C, hul Lede organisasies of produkte skade sal berokken nie.
  4. Die logo moet 'n aktiewe skakel wees na http://www.w3.org/Style/CSS/Buttons
CSS http://www.w3.org/Style/CSS/Buttons/cssos
Geskep met CSS http://www.w3.org/Style/CSS/Buttons/mwcos
CSS http://www.w3.org/Style/CSS/Buttons/cssom
Die stel knoppies hieronder is deels deurskynend sodat dit "aanpas" by die omgewing. Verstaan jy? Die drie knoppies word verskaf in verskillende agtergrond kleure (gebruik tydelik die BGCOLOR eienskap) hier onder:
CSS Geskep met CSS CSS
CSS Geskep met CSS CSS
CSS Geskep met CSS CSS
CSS Geskep met CSS CSS
Die URL's van die knoppies hier bo is (van links na regs) http://www.w3.org/Style/CSS/Buttons/cssts, http://www.w3.org/Style/CSS/Buttons/mwcts en http://www.w3.org/Style/CSS/Buttons/csstm.
Valid CSS! As jy hierdie knoppie gebruik, beweer jy dat die akkuraatheid van jou bladsy se CSS style sheets gekontroleer is. Gaan na die CSS validator en toets jou bladsy: Dit sal jou sê of jy hierdie logo kan gebruik, en indien wel, hoe.

Logo ontwerp deur Verso [skakel terug na 1997] met W3C personeel.

Håkon Lie