Vertaling van "Cascading Style Sheets home page"
Oorspronklike dokument: http://www.w3.org/Style/CSS/
Vertaling: Annabel Koekemoer

Let asseblief op: die volgende blaaie bevat vertaalde inhoud vanaf die W3C CSS tuisblad. Die oorspronklike inhoud word beskerm deur kopiereg, lees asseblief die nota's bo-aan elke bladsy. Slegs die vertaler behou die kopiereg van die vertalings hier gevind. Tennis, Stats. Die vertaler kan nie waarborg dat die vertaling sonder foute is nie; die enigste dokument op datum is die oorspronklike Engelse dokument van die W3C. Die vertaler se kommentaar word gemerk op 'n spesiale manier en is nie deel van die oorspronklike dokument nie.

Cascading Style Sheets
Tuisblad

(Hierdie bladsy gebruik CSS style sheets)

Wat is nuut?

Leer CSS

CSS Browsers

Skryfmiddels

Spesifikasies, 1, 21, 3

CSS Test Suites

W3C Core Styles

Ook: inligting vir ontwikkelaars, SAC, Vertalings, werkgroep

(Gaan na volgende afdeling)

Cascading Style Sheets (CSS) is 'n eenvoudige meganisme om styl (bv. fonts, kleure, spasiëring) te voeg in Webdokumente. Handleidings, boeke, eposlyste vir gebruikers, ens. kan gevind word op die “learning CSS” blad. Vir agtergrond oor style sheets, sien die Web style sheets blad. Besprekings oor CSS vind plaas op die (archived) www-style@w3.org eposlys (en soms op die CSS blog) en op comp.infosystems.www.authoring.stylesheets.

Wat is nuut?

(Gaan na volgende afdeling)

(Vir aankondigings oor nuwe CSS (voorlopige) spesifikasies, sien “CSS current work.”)

Enige iets om by te voeg? Laat my weet!

CSS Browsers

(Gaan na volgende afdeling)

Die maklikste manier om te begin eksperimenteer met style sheets, is om 'n webblaaier wat CSS ondersteun, af te laai. Nie al die webblaaiers hier onder implementeer die volle spesifikasie, maar daar is gereeld vrystellings, so dit mag binnekort verander. Baie webwerwe beskryf foute en ompaaie.

Hierdie bronne dokumenteer die vlak van ondersteuning in verskeie webblaaiers:

CSS Skryfmiddels

(Gaan na volgende afdeling)

Tans gee die meeste Web skryfmiddels 'n tipe van ondersteuning vir CSS style sheets. Die lys hier onder is ver van volledig, maar dit bevat (in chronologiese volgorde) alle hulpmiddels waarvan ons kennis dra.

Ander sagteware

(Gaan na volgende afdeling)

CSS Spesifikasies

CSS het verskeie vlakke en profiele. Oor die algemeen implementeer desktop webblaaiers vlak 1, 2 of 3, ander programme implementeer die geskikte profiel vir hul platform: Selfoon, PDA, televisie, drukker, spraak-samesteller, ens.

Ander spesifikasies wat CSS hanteer:

Book: “Cascading Style Sheets” (3rd ed.) – errata

Die geskiedenis van CSS word beskryf in hoofstuk 20 van die boek Cascading Style Sheets, designing for the Web, deur Håkon Wium Lie and Bert Bos (2de uitg., 1999, Addison Wesley, ISBN 0-201-59625-3)

CSS Valid
CSS!Valid HTML 4.0! RSS feed Atom feed

Bert Bos, CSS kontak
Laas opdateer $Date: 2010/07/15 13:53:05 $ GMT